Aan jou.
Elke dag presies 4:20PM kyk ek heeltemal toevallig op my foon. En vir een of ander rede dink ek elke keer aan jou. Want elke dag daai tyd praat ons toevallig nie. En nou dat ek weet ons gaan glad nie weer praat nie, en nie net die tyd nie, fok my bietjie op. Ek gaan jou mis. Ek mis jou klaar.







