Look at the downy soft bed for the Boerbonen! Doeksaf wolletjies om die boontjies mee te troetel. En dan zip jy die peul oop met jou vinger - 'n professionele verpakte happie. Ek was weer baie beïndruk met die Skepper! #esterdutoit #beans #boerenbonen #unexpectedbeauty #godspackaging #greenbeans (at Rijssen) https://www.instagram.com/p/CCBoqilpyHS/?igshid=axr0l8e2j3cc









