Jonathan, my awesome boetie verjaar vandag! Hy is een van die mees hardwerkende mense wat ek ken. Hy het nie eers Instagram nie, dis hoe cool hy is. Hy het my aan #EDM voorgestel, ek sal ewig dankbaar wees aan hom vir dit. Hy is ook 'n mens wat al baie my blind spots vir my uitgewys het, nie altyd die beste gevoel vir my nie, maar dit het altyd die beste uitgebring in my. Hy is ook nie bang om stroom op te gaan nie. Hy staan op vir dit waarin hy glo, al is hy die enigste een wat staan in die kamer. Ons het vanoggend ontbyt gaan eet, want ek het vanaand 'n jam session aan gehad. Lekker verjaar Jono! #boetie #verjaar #mooimens #wysheid #broer #portabellos #cresta #breakfast #woolworths (at Cresta Shopping Centre) https://www.instagram.com/p/B5D4tVfBtld/?igshid=7ukt97ww4xyq