Hier kom dit, daai wat ons gaan vernietig. So gaan ons bymekaar kom en onplof. Bewaarder, red ons van die suinige mens. Hulle dink hulle weet beter, maar so gaan hulle ons doodmaak. Die sterk hart is hardkoppig. Die swak hart gaan ingee. Vernietiger kom voort, stuur ons terug na die plek van rus.









