
⁂

shark vs the universe
Misplaced Lens Cap
Claire Keane
Sweet Seals For You, Always
Mike Driver
taylor price
NASA
hello vonnie
Xuebing Du
occasionally subtle

#extradirty
cherry valley forever

pixel skylines
almost home
tumblr dot com

Andulka
Aqua Utopia|海の底で記憶を紡ぐ

oozey mess

No title available

seen from United States

seen from India
seen from United States
seen from United States

seen from Netherlands

seen from United States

seen from United States

seen from United States

seen from Ecuador

seen from Vietnam

seen from United States
seen from United States
seen from United States
seen from United States
seen from United States

seen from United States
seen from United States
seen from United States

seen from United States
seen from United States
@dieafrikaansegedagte
Alles is, wat alles was
Sy was nog altyd ’n oop boek. Haar hart het sy op haar mou gedra. Sy was van liefde aanmekaargesit, al was dit die hartseer deel van liefde. Mense ken haar aan die dik, rooi, ek-het-maande-laas-regtig-geslaap oë, haar teruggetrokke glimlag en die senuwee agtige laggie wat sy so elke nou en dan laat glip. Haar pragtige wangetjies, bloedrooi gevlek, rou gevee. Haar lippe blou gesnik , gesnak na asem. Haar hart was al soveel keer gebreek dat teleurstelling soos ’n gewas daarom groei – ’n Onkruid wat tussen die krake huis maak tot in die kern van haar gedagtes. Dit besmet haar denke en vergiftig haar gees met elke saadjie wat sy in haar kop plant. Sy kyk mooi na hierdie sade, sy gee vir hulle amper elke dag water en ploeg die grond met skerp woorde wat, in haar opinie, die waarheid is ; selfs op haar beste was sy nog nooit goed genoeg nie, spesiaal genoeg nie – net nog ’n blom teen een of ander vaal muur. Sy sien hoe niemand haar raaksien nie. Sy hoor hoe sy deel van die agtergrond musiek word. Sy was eens op ’n tyd meer as net dekorasie – sy was die “lights, camera, action”. Haar hart het geklop op die ritme van die gehoor se gedruis –“ Anchor! Anchor! Anchor!” En nou? Wat dan nou? Sy kruip weg in stilte wat sy vermom met self ondersoek, selfontdekking. Wyd en Suid verkondig sy dat die Here ’n plan met haar lewe het – die waarheid is , dit is nie meer haar waarheid nie. Sy het teen die tyd al besef sy is alleen , stok siel alleen. Sy was nog altyd ’n oop boek, net jammer niemand wil dit lees nie.
Melodie
Sing vir my, O, Nagtegal, sing
Bring vir my jou genesing.
‘n pil vir my siel 'n pleister vir my gees 'n liefdeslied 'n vegterskleed
Iets wat my met geluk se melodie omring Sing vir my, O, Nagtegal, sing
- A. Prinsloo
Ons het niks, as ons nie tyd het nie
Tyd het in jou afwesigheid verdwyn
Geluk is nie n emosie nie, dis n besluit
Droomland
As die vaal-blou lug my lewensdak bedek en die stowwige druppels soos gesmelde as die aarde soen
as die kraak van droë blare die nat wêreld deur weergalm
as die akkers val en die wind tiekie-draai
as die miertjies swem en die skemer vir my oogknip
as my gees glimlag en my sorge leeg raak
as my verbeelding vuur maak en my gedagtes vlam vat
verlaat ek my sprokieswêreld en tree ek weer in die werklike
Wie is ek?
Ek verloor myself in drome en lerieke en gedigte en die waarheid.Ek verloor myself in musiek en hoop en passie en in die idee van ware liefde en eintlik verloor en nie myself nie, maar vind die person wat agter vlees en bloed wegskuil. Wat haarself vermom met aardse dinge en skuiling soek tussen die’s wat dieselfde doen.
bang om anders te wees?
bang om myself te wees!
Eenheid in diversiteit? Nee, eenheid in eenheid en selfs die diverses is eenders.
Ek verloor myself in aardse dinge wat geensins saak maak nie. In n korupte punte sisteem en bepaal my waarde deur die aantal hande wat saamkom as my naam gelees word.
Die wêreld is verlore en so is ek verlore in dit.
Ek vind myself in woorde en innerlike genot. JA ek is verlore in die wêreld, MAAR ek vind my werklike self in GOD!
- A. Prinsloo
Dis OK om nie altyd OK te wees nie
A. Prinsloo