Belangrike dinge wat gebeur binne 4 weke...
Julle weet nou hoe ek voel oor die 28 dag dieet ding en hoe ek dalk bietjie rof was met my gesondheid in my jonger dae, maar vir nou is dit genoeg oor al hierdie ernstige dinge. Kom ons kyk wat gebeur alles wat lekker is in die volgende 28 dae. Eintlik moet ek eerlik wees en sê dat ek hierdie blog post vooruit geskryf het so wanneer jy dit gaan lees mag dit dalk nie in dieselfde tydgleef wees as waarin ek nou is nie.
So wat gan gebeur in die volgende 28 dae van my lewe. Hier is ‘n paar van my doelwitte:
-Ek wil harder oefen en probeer gesonder leef, dalk ‘n bietjie van ‘n dieet volg ook intussen.
-Ek will meer maag oefeninge doen of te werk aan daardie six pack van my – die outjie moet reg wees vir die Desember vakansie.
-Ek gaan en moet sonder twyfel meer fiksheid doen want ek begin al hoe meer “out of shape” te raak as gevolg van dit?
Wat van jou? Het jy enige fiksheid doelwitte vir die volgende 28 dae?
Hier is ‘n paar spesiale gebeurtenisse vir Julie maand:
Okay so ek kon nie regtig ‘n video kry nie. Hierdie een is bietjie random maar soortvan geldig:









