Sjoe, ek kan nie glo @aardklopkunstefees 2019 is so vinnig verby nie! Dit was een van die mees lekkerste weke van 2019! Dit was 'n voorreg om deel van Die Intermissie span te gewees het! Dankie aan almal wat kom kyk het en gehelp het om die Show 'n groot sukses te maak! Lekker! #kunsterevolusie #aardklop2019 #klavier #musiek #teater #sketskomedie #producer #aardklop #potch #musician #logicpro (at Madiba Banquet Hall, Potchefstroom) https://www.instagram.com/p/B2_ibkgBvQL/?igshid=1q5aiav3rzjxg








