Voorvaders, skud wakker!
Aardige goete kom oor jou pad wanneer jy hierlangs in Afrika kerjakker. Tien teen een het die meeste gevalle iets te make met ‘n lokale tradisie wat ons oorbluf en nederig laat. Dis ‘n groot eer om vir ‘n geweide tradisionele begrafnis genooi te word en ‘n erge sosiale blaps om so iets van die hand te wys.
Sien, desjare; in Namibië, het ek my brood verdien deur kiste te bou. Sekerlik daar…
View On WordPress
















