Sjok Amandel Kekerertjie Blondies! soos gemaak op #DieGrootOntbyt @grootfm90.5 vanoggend @kyknettv kanaal144 @dstvza 👌😃🍴 vir resep besoek @nutritionbyollive (at Groot FM 90.5)

seen from Luxembourg

seen from Australia
seen from United Kingdom
seen from Guam
seen from Taiwan

seen from Philippines

seen from Malaysia
seen from Maldives
seen from Italy
seen from Greece

seen from China

seen from Australia
seen from United Kingdom
seen from Greece

seen from Malaysia
seen from China
seen from United States

seen from United States

seen from United States
seen from United States
Sjok Amandel Kekerertjie Blondies! soos gemaak op #DieGrootOntbyt @grootfm90.5 vanoggend @kyknettv kanaal144 @dstvza 👌😃🍴 vir resep besoek @nutritionbyollive (at Groot FM 90.5)
Sjok Amandel Kekerertjie Blondies! soos gemaak op #DieGrootOntbyt @grootfm90.5 vanoggend @kyknettv kanaal144 @dstvza 👌😃🍴 vir resep besoek @nutritionbyollive (at Groot FM 90.5)
Want mens kan poeding vir ontbyt ook eet! Bloubessie Krummelpoeding op vanoggend se #DieGrootOntbyt @grootfm90.5 @kyknettv kanaal144 @dstvza 👌🍴 (at Groot FM 90.5)
Gesonde Bloubessie Krummelpoeding soos gemaak op #DieGrootOntbyt @grootfm90.5 vanoggend @kyknettv kanaal144 @dstvza 👌😃🍴 Lewer 8 porsies of 1 groot poeding; Bestandele: 120g amandel meel plus 50g om oor bloubessies te strooi 50g amandel skaafsels 50g opgekapte droë dadels 1 teelepel fyn kaneel 1/2 teelepel sout 100g amandel botter gesmelt 2 eetlepels heuning 1 teelepel karamel geursel 480g Bloubessies Metode: Voorverhit die oond tot 180’C Rangskik die bloubessies op die bodem van elke klein bakkie en strooi met amandel meel (die meel help net om van die sappe te absorbeer anders is die bessie laag baie loperig) Meng die Amandel Meel, Amandel Skaafsels, dadels, sout en kaneel in ’n mengbak. Voeg gesmelte amandel botter, heuning en geursel by die droë bestandele en vryf met vingerpunte in die meelmengsel tot die soos growwe broodkrummels lyk. Strooi die mengsel oor die bloubessies. Bak vir 20-25minute of tot die bessies sag en die bolaag bros is. Met ’n skerp mes, maak seker al die bloubessies is sag en stukkend gebak, druk die bros bolaag effens af totdat die bessie sap deursyfer, Strooi met amandel meel en garneer met muntblare, Laat set in die yskas vir tenminste 3 ure voor bedien word, Eet en geniet! (at Groot FM 90.5)
Cooking for Die Groot Ontbyt Team tomorrow morning on DSTV Channel 144! Because one can have dessert for breakfast on a Friday of course, especially when its guilt free too 😃👌🍴 😉 @grootfm90.5 @kyknettv #ForTheLoveOfHealthyLiving #KykNet #KykNetTV #DieGrootOntbyt #DSTV #Channel144 (at Groot FM 90.5)
More oggend op Die Groot Ontbyt gesels ons oor Tuna en kreatiewe disse wat vinnig en maklik is! #TunaBo #KykNet #Kanaal144 #DieGrootOntbyt 🍴👌 (at Groot FM 90.5)