Te veel Plesier
Image by Claudio Scott from Pixabay Ek staan toe mos vroeg môre die slagveld langs my buurman se swembad só deur my kombuisventer en bekyk. My buurman se twee seuns is onderskeidelik een derdejaar-, en een eerstejaar student. En boeta, dié twee manne se wedywering om die meeste drank in een aand in hul keelgate af te kry, ken geen perke nie! Ek staan verstom om die nasleep van die vorige aand…
View On WordPress














