Om bekoor te word
©Rina Bester,2026 Die reuk van molm neem my na ver plekke …©Rina Bester,2026 Ek haal skaars asem in die keurtjie se teenwoordigheid.©Rina Bester,2026 …En ek wonder in Fordburg oor so baie dinge!©Rina Bester,2026 Om bedwelm te word deur die mistieke geure van speserye.©Rina Bester,2026, Ou papier, stowwerige omslae en die wonder van woorde, woorde. Soveel woorde … ©Rina Bester,2026 Die lig probeer…










