Tydrower
In ’n flarde van gevlekte kleure weerspieël minuut: gejaagde lewe.
In ’n oogwink verby, onmiddelik vir my sonder wenk of waarskuwing.
Resies na die onbekende toekomsuur gewaar sy einde.
Wyser wysig die tye in ’n waai wind, stiller as niks wat tyd is












