Rooi oog gedrog
Ek was besig om die laaste vis skoon te maak wat ek vroeër die aand gevang het, toe ek ‘n ritseling hoor in die bosse bo my. Nou ek is bank vir niks, behalwe vir honderdpote, koringkrieke en ritselings in die bos! Ek was aan die onderkant van ‘n sand duin waar ek laat middag al my visgoed neergesit het.
Ons het sommer impulsief vroeër die dag besluit die kondisies lyk reg vir ‘n Kabeljoutjie of…
View On WordPress











