It's my beefy's birthdaaaaaay!!! I am honoured to be spending today with you, my love. This time last year I came running across Rumours to give you a birthday shot at Midnight, whereas today I got to give you birthday kisses instead 💕 Jy is die wonderlikste ding wat ek in my lewe het, en ek is elke dag dankbaar vir alles wat jy vir my doen, en vir elke oomblik saam met jou. Jy is my geluk, my rede om to glimlag, my beste vriend. Ek is bitter baie lief vir jou, my amper oom, vir altyd en vir ewig ❤ Geniet jou verjaarsdag, my liefie bug. Here's to many, many more 💕 • • • #veelsgeluk #happybirthday #lekkerding #liefdevanmylewe #mycatapult #viraltyd #iloveyou #sexiestbassplayer #teamshacques (at Johannesburg) https://www.instagram.com/p/B4YSbrKhU9Q/?igshid=1lnquuclq6p9o










