:)
seen from United States
seen from United States
seen from Argentina
seen from United States
seen from China

seen from Türkiye
seen from Japan

seen from United Kingdom

seen from Malaysia

seen from Brazil

seen from United States
seen from China
seen from United States

seen from Norway
seen from Netherlands
seen from Russia
seen from United States
seen from Germany
seen from Yemen
seen from United Kingdom
:)
So a bit of Celegil's background that I've worked out so far.. feedback/commentary is welcome!
She was born either on or around 4E171, 2nd of Sun's Dusk in Anvil amidst the chaos. Her father barely escaped with her. The fate of her mother is unknown. He raised her in Cheydinhal. It's unclear what line of work he did, but they were well enough off.
They visited Blacklight once when she was 10 and they lived there for a few months, but returned to Cyrodiil shortly after she turned 11. This is when her father gifted her with her first weapon, a traditional bow from Valenwood made from bone and gut, which quickly became one of her most prized possessions.
In 4E186, 12th Rain's Hand, Celegil wakes up to find her father dead in his own bed, murdered. She inherits the house as well as his fortune.
In 4E189, when Cheydinhal erupts itself devolves into violence and chaos, she decided to leave with little but herself, her bow, the bare minimum, and the little wealth she has left, and sets out to cross the border into Morrowind.
Circa 4E200, she decides to venture to Skyrim and try and start anew and build herself a life again. She decides to enroll in the College of Winterhold, and thus sets out on her journey.
Random OC thought:
Celegil catches her first glimpse of Sera when she goes to Solitude. On the day of Roggvir's execution, she preps to leave and continue on her journey to Winterhold, and there she catches sight of Sera and J’zargo in their College robes during the execution. She doesn’t speak to them, no, after the event they are too busy conversing with locals, so she leaves without talking to them, but they stick at the back of her mind, and she hopes she meets them again, properly, eventually.
bbg 🥺🥺
Idk if it's a bug but for some reason Celegil is using Dark Urge lines after I went back to an old save at the very start of Act 3 😐 Hearing her say "wretched thing, pull yourself together" completely caught me off guard because I'd never heard it before in my 150 hours of playing.
Many thoughts of little Celegil and her beloved plushie named Mr Jester
Me watching Celegil behead a bandit for the first time
Celegil het halfpad gestop toe sy ingestap het by die kamer waarin die Bewaarder homself wegesteek het. Sy was geskok by die plas van bloed wat onder him saamgedrom het. Dit was duidelik dat Arnbjorn het hom goed gekap het.
“Jy’d my gevang! Ek oorgee myself.” Die Bewaarder het gegiggel, selfvodaan geklink ten spyt van sy wonde. Sy wou meer naby aan hom beweeg, maar haar voete wou nie van onder haar beweeg nie. “Wat het die Luisteraar om vir arme Cicero te se?”
Sy het amper haar tong gebyt, huiwerig om die woorde wat eerste na haar toe gekom het te se. Vir ‘n oomblik, vinnig, het sy hulle in haar kop oorgedraai en haar besluit gemaak.
“Daar is net een genesing vir jou gekheid, Cicero.”
Celegil het vir ‘n oomblik stil gegaan toe sy ‘n steek van pyn in haar hart voel. Was dit jammerte, hartseer, of vrees? Sy kon nie sin maak van die ieweskielik gevoel nie, maar sy het geweet dat sy beslis nie sy lewe wou vat nie, ongeag van plig of bevele. En so toe laat sy die laaste woord af van haar tong.
“Ek.”
Cicero was vir ‘n oomblik stil, skynbaar verstom, maar toe bars hy uit.
“O, ek hou van dit! Baie goed, baie goed! Kreatief! Maar om my te vermoor, ja, dit sal ‘n groot fout wees! Jy sou die Nag Moeder onstel, hm? Sy’s jou moeder ook, is sy nie, Luisteraar? Stap weg, toelaat dat arme Cicero leef! Se vir die valse Astrid dat jy haar instruksies gevolg het! Dood gesteek, verwurg, arme Cicero geverdrink! Ja, een klein, klein lieg.”
Sy het nie ontmiddelik na sy woorde gereageer nie, maar sy het al klaar haar besluit gemaak.
Sy het versigtig nader aan hom getrap, en vir ‘n oomblik kon sy gesweer dat sy vorm ophou bewe. Sy wou by sy sy kniel, na sy wonde kyk, maar sy het een laaste kyk na hom gevat voor sy op haar hiel omgedraai en begin hardloop het.
Arnbjorn was al weg toe sy buite gestop het, en sy’d ‘n half-sug uitgelaat toe sy gesien het dat Shadowmere weg was. Terug Falkreath toe op voet. En toe hardloop sy weer sonder ‘n tweede gedagte, en sy het gehardloop tot haar bene lam gevoel het en sy amper ‘n paar keer op die rowe terrein geval het, al die pad terug.
Toe sy af die paai na die Falkreath Heiligdom draai, het sy iewerskielik gegly in ‘n nat poel op die grond. Toe sy probeer om haarself op haar voete te kry, toe besef sy wat dit was - brand olie. Haar hart het hard begin drom in haar borskas, en adrenalien het haar oorgevat.
Penitus Oculatus agente het haar buite die deur gelokval, maar dolk in hand, het sy hulle so vinnig as sy kon uitgevat en haarself by die Heiligdom ingekry. Dit was moelik, haar ligaam was swaar van die moeg, maar sy moes aandruk.
Dit was kaos binne. Die Heiligdom was verniel met vuur en steun rommel, meubels oorgegooi en stukkend, die gange dik met rook. Het hulle plofstoffings gebruik? Sy’d haar masker opgetrek en haastig pad af gemaak na die Heiligdom se sentrum.
Sy het Arnbjorn gevind in sy weerwolf vorm, geswerm by Penitus Oculatus agente. Hy het teen hulle met tand en klou geveg, en sy het ingespring om te hulp, maar sy was te laat. Daar was te veel van hulle, en naby die einde het Arnbjorn geval. Sy het amper dieselfde lot ontmoet toe ‘n skerp lem het haar kant gevang en haar amper af balans gegooi het, maar die laaste bietjie adrenalien het haar deur gesien en sy het die agent in die keel gesteek met haar dolk.
Waar is almal?
Die trappe op na die Nag Moeder se kamer en die gange na die slaapkamers was geblok deur groot stukke rots. Sy sou af die trappe na die eetsal moet gaan. Toe sy haar asem terug het, het sy roet gevat.
Onder het sy Nazir hoer skreeu van op die ander kant van die kamer. Hy was ook geswerm by Penitus Oculatus agente. Celegil het 'n skerp gil uitgelaat na hom en haarself op die trapper geklouter, haar dolk nog in haar hand, en het haar bes probeer om hom te help met haar laaste bietjie energie. Nazir kon homself beskerm, en haar hulp was nie heeltemal nodig nie, maar hy het verbaas gelyk om haar te sien.
“Ek is bly om jou te sien, maar daar is min tyd vir chit-chat op die oomblik.“
Babette het van agter Nazir uitgekruip net toe die Heiligdom begin skud, ‘n dreigment om in te val. Dit was nog nie oor vir hulle nie.
“Ons moet hier uit. Nou,” het Nazir beveel en vir hul altwee ‘n ernstig kyk gegee, en hulle het onmiddelik begin beweeg.
Celegil was stadig agter hulle, verby moeg, en toe hoer sy haar stem - die Nag Moeder se stem - wat haar bedui om terug te draai na haar rusplek.
“Luisteraar, ek is jou enige verlossing. Kom, my kind. Omhels my. Slaap.”
Sy het geluister en omgedraai en die agterpad gevat na die Nag Moeder se kamer. Haar yster kis se deure het wyd oop gestaan, ‘n invitasie, en toe klim sy vir die tweede keur in na die Nag Moeder se kis.
Die deure het agter haar toe gemaak, soos ‘n moeder wat haar kind in haar arms invat, en die Moeder het saggies vir haar Luisteraar gefluister, en toe verlaat Celegil se bewus vir haar.