Ouch-ouch in die reën in Öskemen
Hierdie lelikerige silo’s het daarna soos sierstene geskitter. Ek het gister skaars vertel dat die reën in Öskemen net val, sonder om dit met donderende weer en blitsende strale aan te kondig. Toe bewys die reën my verkeerd.
Dit het so gebeur. Ek en manlief sou Woensdagaand gaan uiteet het. Omdat dit moeilik is om parkeerplek te kry, stap ons gewoonlik na die restaurantjies om ons toe. Lekker…
View On WordPress












