‘n Uitstappie na Shemonaigha in die somer
Vrydag toe manlief op pad terug van die myn af by Shemonaigha oor die brug ry, besluit hy dat ons twee Sondag daar gaan braai. En teedrink by die Afrikaanse man op die myn.
Vanoggend vroeg is ons braai en piekniekmandjie gepak vir ons kuier in Shemonaigha, so 100 km van ons af en 20 km van die Russiese grens af. Ons was skaars uit die dorp, toe ons verby die aanloopbane van die lughawe ry.
View On WordPress









