Oor Huiswerk en 'n Kindermolesteerder
Oor Huiswerk en ‘n Kindermolesteerder
Skool huiswerk, ek dink ons as ouers minag huiswerk amper meer as wat die kinders doen, maar soms het dit tog ‘n manier om daardie nodige gesinspraatjies na die lig te bring.
Julle wat my Blog gereeld lees (ja ek weet ek post nie gereeld genoeg nie), sal onthou verlede jaar, of die jaar voor dit, die jare gaan tog so vinnig verby ek kan nie meer byhou nie, het ek geskryf oor Seks op 7 (
View On WordPress









