K A n K e r
Dit vreet jou en jou geliefdes op, sluk julle in en kak julle aan die ander kant uit en julle moet deal met die kompos van dit wat oor is van ‘n lewe wat eens was. Het jy al gesien wat kompos in jou tuin doen, dit kan weer mooi maak en ‘n tuin vol lewe gee. Die hoop beskaam nie.
View On WordPress










