Sonvanger - Valiant Swart (cover). Ek het die laaste bietjie son probeer vang om ń video te maak, een middag laat, nou die dag toe ek op ń wildsplaas net buite Hartebeespoortdam was. . #valiantswart #sonvanger #musiek #suidafrika #localislekker #afrikaansemusiek #afrikaans #sanger #hartebeespoort #magaliesberge #reets #samusic (at Hartebeestpoort, North-West, South Africa) https://www.instagram.com/p/B9grK68pnjx/?igshid=e468n941ngmx
















