Bruid Lize Pain het so mooi gelyk in haar self ontwerpte afskouer kant en Chiffon trourok. Dit was 'n groot voorreg om haar rok te maak. Elke passing was so spesiaal ! Ons gaan jou mis by #bestersbridal Fotos geneem deur Hylton Herd Photography #mooibruid #trourok #gemaakmetliefde #trouroklize #oneofakind (at Besters' Bridal Boutique)









