Aksie Figuurtjie 🔴 Nie meer myne nie 🕺🏿#sold #kuns #merch #skreealleen #deurdiekaroo #uitstalling #beeldhou #mixedmedia #sculpture #artcapetown
seen from Brazil

seen from United States

seen from United States
seen from United States
seen from United States

seen from United States
seen from United States
seen from United States
seen from China
seen from United States

seen from Malaysia
seen from United States
seen from United States
seen from United States

seen from United States

seen from United States
seen from United States

seen from Malaysia
seen from Italy
seen from Brazil
Aksie Figuurtjie 🔴 Nie meer myne nie 🕺🏿#sold #kuns #merch #skreealleen #deurdiekaroo #uitstalling #beeldhou #mixedmedia #sculpture #artcapetown
ONTVLUGTING (ESCAPISM) – ’n UITSTALLING VAN MARIA VIKTOR
18:00 op 20 Augustus 2018 by Brooklyn Teater
Volgens Maria Viktor is die strand ’n metafoor vir ontvlugting uit die werklikheid, alledaagsheid en kwellings. Of hierdie uitstappie net in die gedagtes in dagdrome of werklik plaasvind, bly die strand die plek van vergenoegdheid waar alle sorge weggespoel word en suiwer son- en spirituele opwekking plaasvind.
Hierdie uitstalling is die Wes-Kaapse kunstenaar Maria Victor se derde solo-uitstalling. Sy skilder al vier jaar lank en is hartlik deur die Suid-Afrikaanse kunsmark ontvang. Haar uitstallings in Johannesburg en Kaapstad was beide byna uitverkoop.
Uitstalling is vanaf 20 Augustus tot 22 September