Food glorious food... #seafood #bestseafood #weskus #paternoster (at Paternoster, Western Cape) https://www.instagram.com/p/B2hJagih_Wm/?igshid=6i73hj305vt9

seen from Australia

seen from United States

seen from Netherlands
seen from United States

seen from Türkiye
seen from United Kingdom
seen from China
seen from Chile
seen from Japan
seen from United Kingdom
seen from United States

seen from Germany
seen from China

seen from Canada
seen from United Kingdom
seen from Germany
seen from United States

seen from Nepal

seen from United Kingdom
seen from Portugal
Food glorious food... #seafood #bestseafood #weskus #paternoster (at Paternoster, Western Cape) https://www.instagram.com/p/B2hJagih_Wm/?igshid=6i73hj305vt9
The little things in life... #ocean #beach #wine #seafood #weskus (at Voorstrandt Restaurant) https://www.instagram.com/p/B2gl21shUbK/?igshid=1sg6kl509llh8
(Weskus Jou Tietiesbaai)
Ons gaan Braai ons gaan laatwaai, want ons is Afrikaans en ons maak soos ons smaak! Van 'n Weskus Kreef tot 'n Galjoen, braai gaan ons braai.
Die Weskus is ons taal, en Weskus Jou Lekker Ding Fees ons Afrikaanse Braai Fees der Feeste! Ons het perlemoen en ons het vet galjoen, groot rooi krewe en ons het 'n lekker lewe. Dit is, hoe dit is, inni Weskus.
Met 'n 'huppel in ons trippel', is ons trots Afrikaans. Weskus Jou Lekker Ding Fees, is joune, myne, almal sin saam! Ons beoog om die GROOTSTE Afrikaanse Braai Fees Skouspel te wees wat gehou gaan word, wat die Weskaap & Weskus Streek nog die voorreg gehad het om aan te bied, en die Fees sal plaasvind elke jaar.
Ons Fees word gehou in sekerlik een van Suid Afrika se pragtigste, ongerepte, asemrowende Natuur Skoonlikhede, naamlik Die Weskus van Suid Afrika. Ons Fees beloof om vermaak te bied vir almal, 'all walks of life', en dit wat die Fees die normale man op die straat gaan bied, is ongelooflik. 2 x Bier tente (een vir die jong span (studente, endiesmeer) en een vir die 'over 30's, wat onderskeidelik vir elke groep se 'genre' sal voorsien) en 'n wyn tent, wat al wat 'n Kaapse wynplaas, se wyne sal ten toonstel.
Ons Fees sluit verder ongelooflike vermaak in vir kinders tot 16, met 'n toegewyde speel terrein en dagsorg fasiliteit, vir ouers om met 'n geruste gemoed en hart hulle kinders toe te laat om al die pret te geniet, sonder hulle toesighouding. Ons 'Info Kiosk' sal voorsiening maak vir alle inligting rakende die Fees, en ons stalletjies beloof om iets spesiaals in elk uit te bring, en sal net die beste en mees oorspronklike temas goedgekeur word vir u vermaak, maar wees verseker, by ons Fees, sal u van 'n naald tot 'n Olifant kan koop.
Verder is ons Fees ingerig om tonne 'van die verhoog' vermaak aan te bied, naamlik Helikopter ritte, warmlug ballon ritte, verskeie see en strand aktiwiteite, soos beplande vertonings deur die NSRI rondom lewens redding, 'n besoek en uitstalling van die SA Vloot, wat insluit die SA Vloot se eie en wereld beroemde orkes, Sterkman SA vertoning, 'Bikini' SA se Mej. 'Fees Boudtjies' kompetisie, potjiekos kompetisie, Snoek braai en Patat kompetisie, Roosterbrood en Galjoen, en die immergewilde, Kreef kook en braai kompetisie, alles oorsien deur die beoordeellaars..... Ons sal ook verskeie TV kanaal dekkings geniet, en beoog om TV programme / kanale soos Pasella en KykNet, en vele meer, uit te nooi na ons Fees, met ons Media vennoot wat regstreeks sal uitsaai van die Fees terrein, en laaste maar nie die minste nie, sal ons 'n verhoog vol immer gewilde Afrikaanse kunstenaars opdis, wat al ons Fees gangers sal vermaak, tot die son op die horison en die see gaan lê, en weer opkom dievolgende more, dit alles aangebied deur ons immer gewilde 'Master's of the Ceremony' 2 man span.
Ons wens elke Fees ganger toe om saam ons 'n naweek van algehele pret en plesier te kom deel, en ons as die Weskus Jou Lekker Ding Braai Fees kommitee, gaan ieder en elke Fees ganger se wind uit hulle seile uithaal, dit is ons belofte aan julle WESKUS, en ook ons Weskaap, Boland, Karoo, Namaqauland, Suidwes, en al die ander oorblywende provinsies van SA se broers en susters! Kom geniet 'n 'kaleidoscope' van kultuur, kleur, geur en Afrikaanse Musiek saam met ons, en wees net mens, wees net WESKUS! WESKUS JOU LEKKER DING FEES! Aweh Ma Se Kinners!
Sunset sky #scenic #sunset #weskus #westcoast #reflection #shoot #set #location #yeaweoutthere #grottobay #southafrica #igers (at Grotto Bay) https://www.instagram.com/p/BnYJZlRAam0/?utm_source=ig_tumblr_share&igshid=1bwbo6kcvgsdg
Wine tasting at Kloovenberg. @stellenbus #southafrica #weskustours #westerncape #weskus #weskusflavours #reclaimtheroadtrip #weskusexplorers #bergriviermediatrip2018 #porterville (at Kloovenburg Wine and Olive Estate)
We are on our way @stellenbus is our preferred transport for this trip #weskus #weskusexplorers #weskuswednesday #weskustours (at Bayside Mall)