Fris vroue, verenig!
Ander woorde vir vet is mollig, wulps, geset, bultend, ferm - Oom Jasper het iets op die hart hieroor. Lees onder "Aspris" oor "Fris vroue verenig" op rinabester.wordpress.com
Resim Susanne Jutzeler, Schweiz 🇨🇭 💕Thanks for Likes tarafından Pixabay‘a yüklendi Mense, ek sê vir julle, op ʼn klein dorpie is daar net eenvoudig geen wegkomkans nie. Soos by laasweek se kerkbasaar, gehou op die laerskool se sportveld. Die skool was gekies vir basaar hou want daar is meer oop ruimte om die rits spitbraaie en tente op te rig. ʼn Paar boere het hierdie jaar ruim geskenk aan…
View On WordPress














