HISTORY OF THE TOWN
Paul Rothmann van Pasella gaan soek diamante in die Noordwes se Schweizer-Reneke. Dit is die geboortedorp van digter Elizabeth Eybers -- haar Pa was 40 jaar lank dominee op die dorp. En daar is gerugte dat die Kruger miljoene daar begrawe lĆŖ!


















