Ekstro, Intro of Otro?
In die 90’s was die Myers-Briggs groot, en ‘n populêre gesprekspunt. Die MBTI bly steeds gewild omdat dit toeganklik is en ’n gemeenskaplike taal bied om oor persoonlikheidsverskille te praat. Mense misgis hulle dikwels met my en is verbaas dat ek as INTJ geklassifiseer word, ek het dan so ‘n groot mond en skrik vir niks en niemand. Ek moet mos ‘n ekstrovert wees? Toe nie. Vroeër jare was daar…
View On WordPress















