seen from China

seen from Switzerland
seen from Belgium
seen from Germany
seen from Belgium

seen from United States
seen from New Zealand
seen from United States

seen from Philippines
seen from United States

seen from Malaysia
seen from United States

seen from Switzerland

seen from Netherlands

seen from Sweden
seen from Türkiye

seen from Singapore
seen from United States

seen from Japan
seen from Japan
The Mother Tongue of Tasbih: Afrikaans, Islam, and the Echoes of Resistance
The Mother Tongue of Tasbih: Afrikaans, Islam, and the Echoes of Resistance An Interlude of Love, Argument, and Memory We were driving down a quiet stretch of road — just Sadia and I, the Karoo light pouring in through the windscreen, dust swirling around like old questions.She had grown up in Worcester, her Afrikaans carefully folded by teachers and ‘ustaads’, wrapped in the formal tones of…
OM TE LET GO by Chestlyn Draghoender som brase hetti lyn nien kan maak latte vroumens haaself haat.dat sy haaself oek nooit kan vegiewe nieal het sy niks vekeed gadoeni. om brase sit met harte soes gabriekte glaswat displei wod as haat en verwyte.selfs hul biologiese kinnes lei daa’onneren soe wodi ghep net groter. os needi pastors en intersessorsommi problems te solwi.os need oeki mense wat…
View On WordPress
(ongetiteld)
Ek is jammer vi die wat valvi jou hoogmoed en jouvalse stories: Soes wanne djy maak asof jyvanne vacation af kommaa eindlik net ‘n teksie mall toeenne paa pictures vatom te wys djy was daa. Ek is jammer virrie kras woreen afbrekende opmerkingswat soes rotte gif elke persoonmet wie djy in anraking komse gees ontstel. Ek’s oek jammer virrie jongspanwat aliewag om jou moet wentel.Maa veral vi jou…
View On WordPress
Homofobia
‘n Dametjie vra vi my eendagof ek hou van gay wies.Ek sê toe vi haa: “ja, ek isheppie.” Ek kon sien sy stem nie saam nie,want sy loer vi my asof om te sê:“Kyk, ek hoep djy wiet wat djy doen,die Here smile nie met jou nie.” Op een of anner stadiumwille mens nie mee engage nie,Dis asof djy nooit rondloep niemaa elkeen ‘n storie het van jou. Terwyl ek van haa af wegloepvoel ek soes een wat pas…
View On WordPress
Ongetiteld
ôs sien en onthou nogsteedsdie begrafnis praatjiesennie hatgeit tienie nek. die skiewe kyke ennieanvallende jokesinnie kamfit van ôs ouma se huis. ôs onthou die woede ytbastingsen allie vloeke wat soe warmoo ôs ytgespreek was. ôs voelie vedeelteit wat gebring is. © c.draghoender
View On WordPress
speechless
ek kannie mee praatie. ek het niks mee om te sê nie. want alles is agtestevoo, omgekee, vekeerd. soes rou kleed by n wedding of sout in tee. © c.draghoender
View On WordPress