Met Alla Wêreld by die Woordfees in Stellenbosch reis ons deur die wêreld en terug in 80 minute met musiek wat jou sal laat krul van lekkerte. #kryjoukaartjie #computicket #woordfees2019 #woordfees #allawereld #musiekproduksie #diekaapisweerfrans #leonoosthuizen #ntuthunyiki #trekklavier #akkordeon #klavier #dromme #perkussie #baskitaar #stem #dans #vertel #vrolik #vry #verbeeldingryk (at Weltevreden Estate) https://www.instagram.com/p/BtRfqjPBTJQ/?utm_source=ig_tumblr_share&igshid=13kmo5vtg7pp7














