Met Alla Wêreld by die Woordfees in Stellenbosch reis ons deur die wêreld en terug in 80 minute met musiek wat jou sal laat krul van lekkerte. #kryjoukaartjie #computicket #woordfees2019 #woordfees #allawereld #musiekproduksie #diekaapisweerfrans #sibanye #trekklavier #akkordeon #klavier #dromme #perkussie #baskitaar #stem #dans #vertel #vrolik #vry #verbeeldingryk (at Weltevreden Estate) https://www.instagram.com/p/BtRe-h2lZyr/?utm_source=ig_tumblr_share&igshid=13mkkoyb0ek66











