Dis hoe dit in die middel van die aand lyk wanneer jy besig is om te pak vir ń paar maande uitreiking na Ukraine 🇺🇦 en jy sien jou eerste week daar se dag temperatuur is -2 grade celcius. Bid asb saam, ons gaan met refugees en kinderhuise werk. Ek gaan ook mediese toerusting en kos invat na die swaer oorlog gebied. Ons doen alles sodat ins hulle ook van die liefde van Jesus Christus kan vertel. WhatsApp my op 079 769 7180 en ek hou jou op hoogte van Ukraine en wat daar gebeur. #andrusstrauss (at Tanien OranjeRivier KrokodilPlaas) https://www.instagram.com/p/CnQBUUkN6vS/?igshid=NGJjMDIxMWI=











