Kleintjie!!!!! Geluk met jou verjaardag sussie! Ek hoop jy het n wonderlikke dag😙. Dankie vir al die goeie tye en saam lag, al die sussie fotos en fake lag. Dankie dat jy die beste sussie ooit is en dat jy altyd daar is waneer ek jou nodig het. Ek is so lief vir jou Mandz! #soveelliefde #sussieliefde #fakelag #fakesurprise #26 #bestesussie #birthday (at Randpark Ridge)












