Gebed:
Vader, dankie dat U my liefhet. U sien my soos ek werklik is en tog aanvaar U my! Ek bring vandag al my valse etikette en byname na U toe. U weet wat ek genoem is en wat ek oor myself geglo het. Vervang enige valse verhale met u waarheid: dat ek u kind is, en U my baie liefhet. In die Naam van Jesus. Amen.
(YouVersion Bybel app)











