Dag 19 – 16 Desember 2015 – Geloftefees
Dag 19 – 16 Desember 2015 – Geloftefees
Ons salueer ons voorgeslag en hul getroue diere. Langs elke voetspoor op die pad van ons gisters lê ‘n hoefspoor.
Deur Juliette Whelpton
Die perde wag geduldig om die langpad terug aan te pak!
En so kom die Herdenkingsrit tot ‘n einde wanneer die span die Gelofte-feesvieringe by die Vrouemonument bywoon.
Nie net het hulle die erfenistereine besoek nie, maar ook vir ‘n paar dae ervaar hoe…
View On WordPress









