Herdenkingsrit kom in Bfn aan
Herdenkingsrit kom in Bfn aan
Vyf perderuiters met ’n besonderse missie het vandeesweek se Geloftefeesvieringe by die Vrouemonument in Bloemfontein bygewoon.
‘n Artikel in Volksblad deur Marietjie Gericke 17 Desember 2015
Die vyf lede van die Herdenkingsrit het ná 18 dae op hul perde reeds Dinsdag van Pretoria af in Bloemfontein aangekom om Woensdag deel van die kransleggingsplegtigheid by die Vrouemonument in die…
View On WordPress













