can ppl like.... leave mogai alone

#dc#batman#dc comics#dick grayson#tim drake#bruce wayne#batfam#batfamily#dc fanart



seen from Australia
seen from China
seen from United States

seen from United States
seen from China
seen from United States

seen from United Kingdom
seen from United States
seen from Japan
seen from United States
seen from China
seen from Kazakhstan
seen from United States

seen from United States
seen from South Korea

seen from United States

seen from Canada

seen from Australia

seen from Türkiye

seen from United Kingdom
can ppl like.... leave mogai alone
“Reg of weg?” Wat word deesdae met ‘proper’ Afrikaans bedoel?
“Ons hét standaard Afrikaansnodig”, bevestig ’n feesganger in die gehoor by die Frederik van Zyl Slabbert Diskoersreeks gesprek oor hoe daar bepaal word wat ‘proper’ Afrikaans is.
Die gehoor het hoofsaaklik uit seniorburgers bestaan en na hierdie opinie het iemand in die gehoor hande geklap. Tog stem die paneellede, Ivor Price, Gerda Odendaal en Nadia Marais nie noodwendig saam nie.
“Taaldebatte is meer verdelend as opbouend,” sê Price.
Al drie lede beaam dat taal ’n dinamiese ding is, wat beide konteks- en tydsverbonde is, en daar dus nie iets soos ‘proper’ Afrikaans kan bestaan nie. Hulle hou ook vol dat Afrikaans betrokke is by ’n magstryd en dat sogenaamde ‘standaard’ Afrikaans bepaal word deur diegene met mag, en dus nie nuutskeppings, dialekte of streekstale as ‘Afrikaans’ beskou nie.
Tog moet ons nie huiwer om nuwe vorme van Afrikaans te aanvaar nie. “Om alles te wil suiwer, is ongesond vir ’n taal,” het Marais gesê.
Price hou ook vol dat hy nie bekommerd is oor die toekoms van Afrikaans nie, maar die oormatige gebruik van Engels doen beslis afbreek aan Afrikaans as taal. Studente moet veral bedag wees op hulle alledaagse taalgebruik: “Ek weet nie watse vorm van Afrikaans dít is nie!”
Die laaste gesprek in die diskoersreeks vind Vrydag, 13 Maart om 17:00 by die Khaya-kafee plaas. Toegang is gratis en die tema handel oor geloof op kampus. - Mila de Villiers