Gisteraand het ek 'n amazing gig saam met Esté Gross gehad en die voorreg gehad om vir Trevor Nasser, die Suid-Afrikaanse musiek legende te ontmoet. Hy is so 'n down to earth Oom met 'n baie mooi hart. En hy stel regtig belang in wat ons doen met ons lewens en musiek. 🎹 Daar het ook 'n ander baie cool Oom na my na die tyd gekom en met my gesels oor sy eie komposisies. Hy is 85 en komponeer net vir die lekkerte. En hy gebruik Sibelius. #legit Hy het een van sy komposisies se blad musiek daar by hom gehad. Hy het dit toe vir my gegee om te hou. Sjoe, ek gaan ook so cool ou Oom eendag wees. Aande soos is so special en sal altyd by my bly. Die mense en die musiek. #trevornasser #estegross #ngkerk #gig #music #afrikaans #musiek #kitaar #klavier #rsg #orrel #organ #beats #vibes #sibelius #composer #piano #legend (at N.G Kerk Stella Straat Pretoria) https://www.instagram.com/p/B42Z3EEBhSP/?igshid=1kce6ptbbj2sn















