A. H. POTGIETER
Anies Hendrik Potgieter is op 19 Desem ber 1792 die distrik Graaff-Reinet ge van die veld en as grensboer het hy ervaring opgedoen wat hom goed top het vir sy taak as leier tydens die Groot Trek en bl. 245) Hy was diep gods- deg en onverskrokke krygsleier met werk persoonlikheid, maar as hy nie zy kom kry nie, kon hy uitermate hardkop word. Kenmerkend van Potgieter was debretrand-strooihoed wat hy altyd gedra het en voorliefde vir blou klere van- daar sy bynaam die ou Bloue" onder die kinders
Met vlotte oor die Grootrivier
Potgieter en sy mense het die Kaapkolonie teen die einde san 1835 verlaat. Die meeste van sy oorspronklike volgelinge was lede van sy fami ir, ea sy 70-jarige vader. Hermanus (Her-
AM. Polgete en Andries Pretorius bevestig hul ver wing met w handdruk oor 'n opgesians Bybel
Potgieter het nie alleen die hele Trek mee mask nie, maar sy seun met 19 jaar oorleef en top 10-jarige leeftyd in 1871 in Transvaal Aanvanklik was daar slegs 35 weerbare in die greiskap, maar hul is aan versterk toe twintig gesinne onder Sarel Calien anderkant die Oranje by hulle aange sait bet
Piger se doelwit was om so ver as enigsins monta vas die Britse bewind aan die Kaap te kom, en dit was uit die staanspoor sy oog Mesk sy mense in Transvaal te vestig
Een an die Potgieter-trek se eerste probleme was om die Grootrivier (die Oranje) oor te steek, maar hulle het gou 'n plan gemaak. Oral fangs de rivier bet wilgerbome grgroei. Die mans en was het ingespring, home afgekap en vlotte g maak waarmee waens, gereedskap, mensen keines oor die rivier gebring is. Gelukkig was die stroom nie te sterk nie, sodat die grootvee wil kon oorwe
Silkaats se mag word gebreek
By Thaba Nchu het Potgieter die Engelse sende- ling Archbell ontmoet, wat onder die volk van Moroka sendingwerk gedoen het. Archbell het ook vir die Trekkers gepreek. Terwyl sy volge linge in die omgewing van die Vaalrivier uitge span en houtgerus in die gebied versprei geraak het, het Potgieter einde Mei 1836 met 'n klein groepie manne vertrek om die landstreek verder noord te verken (sien ook bl. 2684). Toe hy in September terugkeer, verneem hy die ontstellen- de nuus dat die Matebele van Mzilikazi (Silkaats) 53 van sy mense doodgemaak het. Die gesinne Liebenberg en Erasmus was byna heeltemal uit- gewis, en die oorblywende Trekkers het besef dat 'n nuwe Matebele-aanval enige dag kon plaas- vind. Soos ons op bl. 1225 kan lees, het Potgieter en Celliers dadelik die wapens teen die Matebele opgeneem. Met minder as 40 weerbare manne verslaan hulle op 16 Oktober 1836 sowat 6000 Matchele-krygers by Vegkop. Die Trekkers het byna al hul trekdiere en vee by Vegkop verloor. Met moeite bereik hulle weer Thaba Nchu, waar Gert Maritz (sien bl. 936) se trekgeselskap reeds op hulle gewag het. Daar was dus now'n hele paar honderd Trekkers by Thaba Nchu byeen. Een van hul eerste besluite was om 'n geordende regering daar te stel. Maritz is tot voorsitter (president)) van die Burgerraad verkies en Potgieter tot laer-
kommandant In Januarie 1837 vertrek Potgieter en Maritz met 'n kommando na Silkaats se hoofstat, Mose- SL om 'n vergeldingsaanval te loods. Mosega word verwoes en meer as 7000 beeste buitge maak. Ongelukkig ontstaan daar net ná die ge- slaagde afloop van hierdie ekspedisie onenigheid tussen Potgieter en die ander Trekkerleiers Een van die groot geskilpunte was dat Potgieter noordwaarts, oor die Vaalrivier, wou trek, ter- wyl Maritz en Piet Retief, wat intussen ook met sy geselskap op Thaba Nehu aangekom het (sien bl. 3616), Natal toe wou gaan. Met die samestel ling van 'n nuwe Voortrekkerbestuur in April. 1837 word Potgieter oor die hoof gesien
Terwyl Retief-hulle besig was met voorberei- dings vir die tog na Natal, onderneem Potgieter en Pict Uys 'n tweede ekspedisie teen Silkaats In November 1837 verslaan hulle die Matebele verpletterend by Kapain Silkaats moes oor die Limpopo vlug, en Transvaal was dus nou veilig vir blanke nedersetters. Potgieter was nog steeds ten gunste daarvan om Transvaal toe te trek, maar hy le hom neer by die besluit van 'n volksvergadering en stem met swaar hart in om saam Natal toe te gaan
Uiteindelik Transvaal toe
Die uitwissing van Retief en sy makkers deur Dingaan en die daaropvolgende aanslae deur die Zoeloes op die Trekkerlaers aan die Boesmans en die Bloukransrivier (sien bl. 862) was 'n groot slag vir die Voortrekkers. Hulle besluit dadelik om 'n kommando onder Pot- gieter en Uys teen die Zoeloes te stuur, maar van- wee onenigheid oor die leierskap word Potgieter
en Uys met gelyke status as bevelvoerders aange wys. In werklikheid het Potgieter en Uys elk sy eie kommando aangevoer en was daar weinig
oorlegpleging Uys se groep is by Italeni deur die Zoeloes in 'n hinderlaag gelok, en hy en sy seun Dirkie en nog agt ander burgers het onder die Zoeloe-asse- gaaie gesterf (sien bl. 892). Potgieter en sy man- ne het betyds teruggeval en weer die laer bereik, waar hulle openlik van lafhartigheid beskuldig is. Hieroor was Potgieter so gebelg dat hy finaal besluit het om Natal te verlaat, nieteenstaande Maritz se pleidooie om sy volksgenote nie in die steek te laat nie.
In Junie 1838 slaag Potgieter daarin om vir sy mense grond te bekom deur die landstreek tus- nen die Vet- en die Vaalrivier van die Hataung- kaptein Makwana te ruil vir 'n aantal beeste. Later die jaar lê hy ook die dorp Potchefstroom aan. As hoofkommandant regeer hy met die hulp van 'n Burgerraad oor die Republiek Pot- chefstroom-Winburg, maar in 1840 stem hy in om sy gebied met dié van die Republiek Natalia te verenig om 'n verenigde Voortrekkerrepu- bliek tot stand te bring (sien bl. 1914).
Ná die Britse anneksasie van die Republick Natalia (sien bl. 1915) en die uitbreiding van die Britse gesag noord van die Oranje (sien bl 1174), besluit Potgieter om nog verder noord te trek. Hy wou ook nader aan die Portugese hawe by Delagoabaai kom, en daarom verhuis hy en wy mense in 1845 na Noordoos-Transvaal, waar hulle die dorp Andries-Ohrigstad aanlê. Ná die anneksasie van Natal het die meeste Natalse Trekkers ook na Ohrigstad verhuis, maar hulle het weldra met Potgieter gebots omdat hulle nie bereid was om sy leierskap as hoofkommandant te aanvaar nie. Vanweë die tweespalt en die on- gesonde klimaat besluit Potgieter om nogmaals verder noord te trek. In 1848 12 by Schoemans- dal in die Soutpansberg aan, waar hy sy mense onafhanklik van die Volksraad op Ohrigstad re-
geer. Deur sy afsydige houding het Potgieter alle pogings verydel om die Transvaalse Trekkers in die moeilike jare voor die ondertekening van die Sandrivierkonvensie te verenig. Hy het ook An- dries Pretorius se onderhandelinge met die Brit- se regering oor onafhanklikheid vir Transvaal ten sterkste afgekeur (sien bl. 1084).
VERSOENING MET PRETORIUS
Toe dit mettertyd blyk dat Pretorius se op- trade slegs tot die Trekkers se voordeel was, is dit ook deur Potgieter aanvaar. Na persoonlike samesprekinge op Rustanburg het die twee leiers plegtig met mekaar ver soen geraak. Potgieter self sou die genot. van 'n lewe in 'n onafhanklike Voortrekker- republiak egter nie meer tank amaak nie. want sy gesondheid was reeds swak, en op 16 Desember 1852, drie dae voor sy Oste verjaardag, het hy gesterf. Hy le op Schoemanadal begrawe.
Photos
Siberiese liefdesbrief Primitiewe tegnieke van skilderagtige skryfwerk van dieselfde tipe het die mens gelei tot die vroegste vorme van ware skryfwerk - het tot in moderne tye oorleef. Hierdie ontwerp is eintlik 'n brief van 'n jong vrou aan 'n ontroue voormalige minnaar. Dit is vroeg in hierdie eeu saamgestel deur 'n meisie van die Yukagir-stam, 'n groep in noordoos-Siberië wat vandag sowat 600 lede tel, van wie min nog op hierdie manier kommunikeer.
Die briefie van die geil meisie is merkwaardig aangrypend. Dit wys haar (4) in romp en varkstert (die lyn naby die romp bokant), alleen in haar huis (B-C), haar lot wat deur gekruiste stawe (D) bo haar voorgestel word. Haar voormalige minnaar (E) woon aan die linkerkant (F-G), met 'n volrok, varkstert-mededinger (H) wat, weet die meisie, nou aanspraak maak op sy liefde. Al herken sy hul hegte band, gesimboliseer deur die vierkantige kruis (1) bo hulle, en voorspel die vervulling daarvan in die geboorte van twee kinders (J en K), voel sy die bitterheid van skeiding, uitgedruk deur die swaar lyn (L) hardloop van haar mededinger se kop af deur die middel van die piktogram. Tog volhard sy in haar passie, verklaar in die krul (M) wat bo haar kop sweef, al is 'n ander (N) verlief op haar.














