Eybers: papier is geduldig
Eybers: papier is geduldig
Papier is geduldig
Vir elke knelling van nou en hier / vind jy ‘n noodluik van papier.
Geen bokkesprong of papier is bereid / tot lankmoedige medepligtigheid.
Wat nouliks bestaan word toevertrou / aan papier wat dit omhels en behou.
Die onverkenbare chaos vertoon / op papier ‘n hartvormige patroon.
Uit: Noodluik, Querido Amsterdam, 1989
bron illustratie: literatuurmuseum.nl
Elisabeth Eybers…
View On WordPress











