Akoesties. Au_kuoe_tiesa' uit die Latyn die oorsaak hiervan, die oorsprong van die geraas., Met betrekking tot die gehoorsintuig;~ bord, geperforeerde, klankabsorberende bord wat op mure en plafonne as klankisolasie gebruik word; gips, poreuse, klankabsorberende gips met growwe oppervlak, gebruik op mure en plafonne; kwilt, glaswol, 2 minerale wol, ens., tussen vloerplanke en balke geplaas om teen impakklank te isoleer. akoestiek. Eienskappe in 'n gebou, vertrek, ens., ten opsigte van hoorbaarheid van klank, wat deur die vorm van die struktuur en die vorm en materiale van die reflekterende oppervlaktes beïnvloed word.




















