koedoebiltong + bessies + laventel
koedoebiltong + bessies + laventel
Probeer hierdie heerlike en maklike slaai. Bessies is nou in seisoen en wildsvleis en bessies is uitstekende pasmaats. Ek het bietjie feta bygevoeg vir daardie ekstra soutigheid … saam met balsamiese reduksie en ‘n paar klein laventelblommetjies is dit een van my 2017 koshoogtepunte. Moet nie dink dit is te volksvreemd nie – probeer asseblief. As jy ‘n happie van als saam vat swem die outjies…
View On WordPress










