2023 is op sy rug …
2023 is op sy rug!
Die “nadoodse ondersoek” van ʼn jaar wat verby is, is seker die enigste manier waarop koerante, tydskrifte en deesdae, nuusskrywers op die internet en sosiale media komkommertyd se dooie kolle kan volskryf. ʼn Mens moet seker simpatie hê. Maar ai. Die jaar wat was. Die maande wat verby is. Ons het alles gelees en gedeel onder mekaar. Skinder-skinder oor die foon en nog flukser via Facebook en…
View On WordPress












