Instrumental Winner 2022! 🎹
Baie dankie Kraal Kunstefees/Arts festival vir hierdie geleentheid om te mog deel wees van julle kompetisie.
Veral 'n groot dankie aan die instrumentale judge vir sy terugvoering en advies, wat ek volgende jaar gaan uitvoer, deur van my klavier liedjies te record en te release!














