Vadersdag is om die draai. Bederf hom met sy gunsteling Koos Kombuis liedjie handgeskrewe deur die einste @koosakombuis . . Natuurlik nog beter in 'n befokte raam deur Kingsbridge Art. Gou maak dit is om die draai; 20 Junie 2021. . . . #vadersdag #giftideas #kooskombuis #onderinmywhiskeyglas #lisaseklavier #kingsbridgeart (at Kingsbridge Art) https://www.instagram.com/p/CP-LRYupisk/?utm_medium=tumblr














