Oorgeërf
Mense wat my Pa geken het, reken ek lyk soos hy nie, beide my broers lyk defnitief na hom. Donkerkrul hare het vroeg in hulle twintigs beginne grys word. Hulle het neuse waarop’n Jood kan verlief raak en staan soos Napoleon in hulle skoene. Nie te lank nie maar langer as my Ma.
Ek lyk soos witmuis tussen hulle blasvelle en donkerkrulhare. Alles aan my is spierwit as kind, wanneer die sonstrale…
View On WordPress















