Hierdie "grootman" verjaar vandag 🎉🥂 Baie geluk met jou verjaarsdag my engel-lief 🙌🏽💃🏽🕺 Mag Liewe Jesus jou vandag ryklik seën en nog vir vele jare spaar 💯💋 Bly die oulike stukkie mens, soos die fotokie aan almal bewys 😊♥️ #Verjaarsdag 🎂 #Liefde 😍 #Flashback 🌻🌱 #Oulik 🥰 (at Swellendam, South Africa) https://www.instagram.com/p/B4ukuvinG5V/?igshid=182ebdtvb4ipm










