Om vas te byt
Dit die jaar is op sy rug. Foto: ©Rina Bester Die stoele is gestapel, die deure is gesluit, die papierwerk is afgehandel en jy kan nou bietjie gaan sit, want Markus 13:13 noem juis dat ” wie tot die einde volhard sal gered word”. Gered word dalk, maar ook die een wat vasbyt tot die einde sal alles regkry en klaarkry. Ek haal graag die wyse woorde aan wat, as ek reg onthou, aan Robert Browning…
















