Globale tegnologie in Afrikaans beskikbaar
Globale tegnologie in Afrikaans beskikbaar
In my twee of derde jaar op universiteit het professor AP Grove vir ons gesê dat Afrikaans as taal gaan uitsterf as dit nie in die Akademie gebruik word nie. Hy het aangedring dat ons in Afrikaans moet verder studeer, ons meesters en doktorale grade in Afrikaans moet voltooi en Afrikaanse literatuur moet skep. Ons het toe gelag.
(more…)
View On WordPress












