Ma en pa vat hul #vertraagde seun , Flippie , wildtuin toe. Flippie is baie opgewonde, venster oop, gil en giggel en gaan aan. Die volgende oomblik storm n #volstruis hom, pik hom dat die bloed spat. Dis net vere,snot,geraas en ghaos in die kar! Die volstruis klap toe n toon terug die bos in...Flippie sit so terug vir n paar minute, kyk vir sy ma en se: "fokken fucked-up #duif ! https://www.instagram.com/p/CEoqjOWlJO7/?igshid=gi62r3b7jzop













