'Met gehoorsaamheid sal jy uit die kleinste inkomste iets oorhou; met verkwistery sal die grootste vir jou te min wees.' -C.J. Langenhoven | Fles van Aanhalings
Today's Document

Discoholic 🪩

ellievsbear
he wasn't even looking at me and he found me
cherry valley forever
Jules of Nature

⁂
almost home
KIROKAZE
DEAR READER
PUT YOUR BEARD IN MY MOUTH
NASA

if i look back, i am lost
wallacepolsom
Sade Olutola

pixel skylines

No title available
$LAYYYTER

@theartofmadeline
No title available

seen from Indonesia
seen from Malaysia

seen from France
seen from Lithuania

seen from United States

seen from United States

seen from United States

seen from United States
seen from United States

seen from United States

seen from United States
seen from United States
seen from Peru

seen from South Korea
seen from Türkiye
seen from Singapore
seen from France
seen from United States
seen from Türkiye
seen from Philippines
@flesvanaanhalings
'Met gehoorsaamheid sal jy uit die kleinste inkomste iets oorhou; met verkwistery sal die grootste vir jou te min wees.' -C.J. Langenhoven | Fles van Aanhalings
'Militêre geregtigheid staan in verhouding met geregtigheid soos militêre musiek in verhouding is met musiek.' -Groucho Marx | Fles van Aanhalings
'Ware geluk is om jou intellek vrylik te kan gebruik.' -Aristotle | Fles van Aanhalings
'Nooit word aan berou plek gegee, sonder om dadelik aan jouself te sê nie: dit was een tweede domheid gevoeg by die eerste.' -Friedrich Wilhelm Nietzsche | Fles van Aanhalings
'Ek skryf nie oor mense nie, maar oor hul maniere, nie oor enkelinge nie, maar oor 'n groep.' -Henry Fielding | Fles van Aanhalings
'Geregtigheid skyn met sy eie lig.' -Marcus Tullius Cicero | Fles van Aanhalings
'Teelbere en -soê (gedek en ongedek)het elkeen ook 'n taak - nes Afrikaners.' -N.P. van Wyk Louw | Fles van Aanhalings
'Dis die flukse perd wat flou word.' -C.J. Langenhoven | Fles van Aanhalings
''n Vrou wat skryf, pleeg twee sondes: sy vermeerder die aantal boeke en sy verminder die aantal vrouens.' -Alphonse Karr | Fles van Aanhalings
'Drome is die ware vertolkers van ons neigings, maar kennis is nodig om hulle te vertolk en te verstaan.' -Michel de Montaigne | Fles van Aanhalings
''n Wye skerm maak 'n vrot rolprent net twee keer so sleg.' -Samuel Goldwyn | Fles van Aanhalings
'Elke tradisie voer heelwat opdrifsels met hom mee.' -N.P. van Wyk Louw | Fles van Aanhalings
'Soos die geld groei, groei ook die sorge.' -Horatius | Fles van Aanhalings
'Die geheim van hoe om vervelig te wees, is om alles te vertel.' -Voltaire | Fles van Aanhalings
'Die grassaad sal nog buig,die beeste bulk, die lewe roep,maar jy?Hier waar jy was, sal skape wei.' -C.M. van den Heever | Fles van Aanhalings
'Geld stink nie.' -Titus Favius Vespasianus | Fles van Aanhalings
'Harde werk bring beloning; om net te praat, bring gebrek.' -Die Bybel | Fles van Aanhalings