Die seerste is om jou ma en pa te mis en daardie drukkies is die goes wat mens die meeste mis veral as jy ‘n slegte dag gehad het soek jy altyd jou ma ❤️
almost home
KIROKAZE

★

Origami Around

Andulka
dirt enthusiast
d e v o n
NASA

No title available
2025 on Tumblr: Trends That Defined the Year
Xuebing Du
noise dept.
Cosmic Funnies

@theartofmadeline

shark vs the universe
trying on a metaphor

pixel skylines

ellievsbear
AnasAbdin

roma★
seen from United States
seen from Netherlands

seen from Malaysia
seen from Australia
seen from Brazil
seen from Malaysia
seen from Malaysia
seen from Japan

seen from Brazil

seen from Germany
seen from Germany
seen from United Kingdom
seen from Iraq
seen from Iraq

seen from United States
seen from United States
seen from United States
seen from United States
seen from United States
seen from United States
@idedre
Die seerste is om jou ma en pa te mis en daardie drukkies is die goes wat mens die meeste mis veral as jy ‘n slegte dag gehad het soek jy altyd jou ma ❤️
Nie altyd lekker om 'n aupair te wees nie veral as die kar nie wil oopsluit voor skool in 14•C nie . Die vis in die reën 'n rukkie gestaan het en in die frigo moet sit *
Die ding van 'n aupair is nooit soos wat jy dink dit is nie tot jy dit self beleef dan haal jy jou hoed af en jou moed en selfuithouvermoë hoog sodat weer braaf kan wees .. sterk staan sterk staan
Aupair - net n baie mooier woord vir n bediende
Die ding is om in jou afnaweek met n boek en in n koffie shop te sit is lekker maar die amazing deel is wanneer jy wag om kerk toe te gaan .. ek het dit so baie geniet 😘😁🌻
Ek weet nooit wat volgende gaan gebeur nie of wat eintlik van my verwag moet word nie : 1. Moet ek nou kids se klere pak ? 2. Het ek my ete gemis ? 3. Boom ek is so deurmekaar
The thing is to be a aupair you learn everyday something new ... Perspective is a big thing : Today I was a little bit homesick and then the parents wanted to talk so I thought I was in trouble but it I wasn't they just wanted to talk to me about things .. • mostly the children • if i am happy • the next few months ( the building plans ) • the little things that made me laugh So I just need do the things my best way and stop worring about things I cant change and try harder next time . #apairlife #newthingseveryday #learning
The thing about persctive it change your point of view
Die dinge van 'n aupair lyk altyd lekker .. Die Toe : 1. die travel ek gaan alles sien ek gaan ryk wees met memories , 2. gesin wat familie word , 3. nuwe taal so opgewonde , 4. kinders is maklik om te hanteer . Die nou : 1. Kos moet ingesluit wees in die verblyf want anders gaan ek nooit daardie museum kan doen nie , so budget hou is belangrik . 2. Profesionele verhouding is die beste verhouding . 3. Die normaalste woord in Flaamse Nederlands is kaka stront . 4. Kinders wat slaap is soet kinders en dit beteken jy kan ook vroeër gaan slaap
#aupairexsperience
I like the thing about this because it says alot of a person .